Psalms vir Pare

Ek en my geliefde wil graag saam Bybel lees, maar ons sukkel om materiaal te kry wat vir ons werk. Plus, ons is geneig om aspris halstarrig te wees. As die materiaal bv. vra: “Hoe laat dit jou voel?” is ek geneig om te antwoord: “Lekker”. Ek lei af ander egpare sukkel ook (hoewel dalk nie op dieselfde manier nie).

Daarom het ek besluit om vir ons materiaal saam te stel. Die idee is gewoon om saam ‘n stukkie te lees en dan daaroor te gesels. Die doel is om geloofservaring te deel, nie om diepe studies te doen en inligting te versamel nie.

Die verwagting is nie dat dit vir almal sal werk nie, maar mense is welkom om dit te gebruik. As dit werk, wonderlik. As dit nie vir julle werk nie, you do you.

Daar is ook ‘n weergawe van dieselfde ding, maar vir individue. Ek sal mettertyd ‘n Engelse ene vir paartjies maak.

Die materiaal kan dalk ook werk vir gesinne met ouer kinders, of vir kleingroepe wat bereid is om dieper te deel.

Jy sal sien daar is ‘n opsie om ‘n donasie te maak. As jy wil. Daar is regtig geen verwagting nie. Gebruik dit, deel dit, hopelik geniet julle dit.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s